CFP (2nd): PSSA 2014

Second call for papers for the PSSA Conference, January 2014

This is the second call for papers for the annual conference of the Philosophical Society of Southern Africa. The conference will be hosted by the Department of Philosophy at the University of the Free State (South Africa) in Bloemfontein. The date of the conference is Monday 20 – Wednesday 22 January 2014.  The conference has no theme, and papers in all areas of philosophy are welcome.  Abstracts of no more than 200 words should reach the conference organiser by 31 October 2013.

Members of the PSSA and Philosophy departments in South Africa are kindly asked to distribute this notification about the conference to anyone who may be interested in attending or presenting. As in the past, participants of the conference will be able to send their presentations for possible inclusion in a special number of the South African Journal of Philosophy.

Confirmation of papers accepted for the conference will take place by 15 November 2013. If you require this information at an earlier date, please indicate this to the conference organiser.

The venue of the PSSA Conference is the Bloem Spa Hotel and Conference Centre. Special rates have been secured for attendees who chose to stay at the Hotel. Further details of accommodation and conference costs will follow in a later notice. The website of the venue can be found here: http://www.bloemspa.co.za/ .

 The conference organiser is Helen Cawood, email: pssa2014@gmail.com

Conference Secretariat: Ms Helen Cawood (chair), Prof. Pieter Duvenage (member) and Ms Dirnel Casselegio (secretary), Department of Philosophy, University of the Free State (South Africa), P.O. Box 339, Bloemfontein, 9300.

Telephone: +27 51 401 2237 Fax: +27 51 401 3993

 

Tweede uitnodiging vir bydraes tot die WVSA/PSSA-konferensie, Januarie 2014

Hierdie is die tweede uitnodiging vir bydraes tot die jaarlikse konferensie van die Wysgerige Vereniging van Suider-Afrika. Die konferensie word deur die Departement Filosofie van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein aangebied. Die datum van die konferensie is Maandag 20 – Woensdag 22 Januarie 2014. Die konferensie het geen spesifieke tema nie en bydraes uit alle gebiede van die filosofie is welkom. Abstrakte van nie meer nie as 200 woorde moet die konferensie-organiseerder teen 31 Oktober 2013 bereik.

Lede van die WVSA/PSSA en Filosofie departemente in Suid-Afrika word vriendelik versoek om hierdie inligting oor die konferensie te stuur aan enigeen wat sal belangstel om dit bytewoon of ‘n voordrag te lewer. Soos in die verlede is alle deelnemers aan die konferensie welkom om hulle bydraes aan die SA Tydskrif vir Wysbegeerte (SAJP) voor te lê, vir moontlike insluiting in ‘n spesiale nommer.

Bevestiging van die konferensievoordragte sal teen 15 November 2013 gemaak word. Indien hierdie inligting vroeër verlang word, moet die konferensie-organiseerder asseblief verwittig word.

Die konferensie sal plaasvind by die Bloem Spa Hotel en Konferensiesentrum. Spesiale tariewe sal van toepassing wees op konferensiegangers wat verkies om by die hotel te bly. Verdere details oor verblyf- en konferensiekoste sal later aangekondig word. Die webtuiste van die konferensieplek is: http://www.bloemspa.co.za/.

Die konferensie-organiseerder is Helen Cawood, e-pos: pssa2014@gmail.com

Konferensiesekretariaat: Me. Helen Cawood (voorsitter), Prof. Pieter Duvenage (lid) en Me. Dirnel Casselegio (sekretaresse), Departement Filosofie, Universiteit van die Vrystaat (Suid-Afrika), Posbus 339, Bloemfontein, 9300.

Telefoon: +27 51 401 2237 Faks: +27 51 401 3993

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s